21-09-2005, 08:22 AM
Kan iemand asseblief vir my herinner wat whiplash in Afrikaans is? :dazed:
Vertalings
|
21-09-2005, 08:22 AM
Kan iemand asseblief vir my herinner wat whiplash in Afrikaans is? :dazed:
21-09-2005, 09:37 AM
oe-la-la Wrote:Kan iemand asseblief vir my herinner wat whiplash in Afrikaans is? :dazed: Is dit dalk sweepslag? ![]()
21-09-2005, 10:08 AM
Ja sweepslag ook, maar die whiplash soos in die nekbesering na 'n ongeluk - ek kan eenvoudig net nie op die woord kom nie!
![]()
21-09-2005, 06:03 PM
nek verruk
![]()
I still love chocolate.
23-09-2005, 07:39 AM
Joe! Dit pla my steeds dat ek nie die Afrikaanse woord kan onthou nie :mad:
|
« Next Oldest | Next Newest »
|