24-08-2004, 08:30 AM 
		
	
	Quote:Originally posted by Jangar
Ja, ons is nog nie klaar nieMaar te mindste is al die rowwe werk gedoen
Ons het 32 80cm gaaitjies geboor en gesementeer
Dan tel jy nog die gaaitjies ook!
 Ten minste hou dit jou uit die kwaad
 Ten minste hou dit jou uit die kwaad  
	
 
 

 

