24-08-2004, 10:49 PM 
		
	
	Quote:Originally posted by Ameniatha
sjoe....nou wanneer gaan julle klaarmaak?
Sê vir jou pa hulle ek stuur groete..
En dankie vir 'n lekker naweek...
Volgende vraag :mad: Dit begin om goed te lyk maar daar is nog veel om te doen

Sal so doen :thumbs:
Nee, Ek dank vir jou en Hannetjie vir 'n lekker naweek
 
	
 
 

 
