02-10-2004, 11:35 AM
Quote:Originally posted by Bean of Love
Die week was maar rof gewees, en met die koue wat nou weer begin is ek nie eers lus om vandag uit te gaan nie..... maar ek wil graag my man verras met 'n lekker skaap blad vir ete vanaand so ek sal maar moet gaan!
Lekker dag vir julle almal!
Groete
Boontjie
sjoe Boontjie, dit klink heerlik. Kom daar groenbone en pampoen by?
![Smile Smile](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/smile.png)