02-10-2004, 11:36 AM
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe gaan dit met al julle mense? Hier is dit ook mislike weer...ek is so bly dis naweek...my byna dood gewerk die week!
Hoop almal het 'n heerlike naweek!![]()
Hi Oe-la.... die sonskyn weer het verdwyn en die reen gan seker enige oomblik val.
Lekker naweek hou!
:daisy: