23-10-2004, 07:54 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la
Nee nie geweet van Barry Hough nieDankie Pronkertjie - sy kan sowaar toor met woorde! :lovef:
Joan, ek hou van daai smilie wat roomys eet! :haha:
wel OLL , hier is sommige van ons goeie kennisse wat so kan roomys eet, ek wys nie 'n vinger nie en ek noem geen name nie
:almalkanraaiwieeetsoroomysenamandelsvirgesondheidredes:
![Wink Wink](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/wink.png)