Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Sommer net!
#8
Quote:Originally posted by Surita
Ek moet vanaand gym toe gaan maar ek moet bely dat ek baie eerder in die tuin sal wil gaan sit met iets lekker koels om te drink en sommer net ontspan.

Gelukkig bly dit so lank lig dat ek altwee kan doen. Dalk moet ek sommer ietsie langs die pad koop wat ons op die kole kan gooi en dan is aandete ook sommer uitgesorteer!!!


Braaivleis!!! Smile

Toe ek in SA was het ek gewens vir "gewone" kos, maar nou dat ek weer vir 7 weke iemand anders se kos moes eet en nie eintlik 'n keuse gehad wat op die tafel kom nie, kan ek nie wag om self te kook .... en dalk braaivleis te hou nie!!! Geniet dit!

:daisy:
Reply


Messages In This Thread
Sommer net! - by oe-la-la - 02-06-2004, 08:16 AM
Sommer net! - by Surita - 02-06-2004, 08:46 AM
Sommer net! - by Pronkertjie - 02-06-2004, 10:39 AM
Sommer net! - by Surita - 02-06-2004, 11:44 AM
Sommer net! - by Pronkertjie - 02-06-2004, 12:30 PM
Sommer net! - by oe-la-la - 02-06-2004, 03:06 PM
Sommer net! - by Surita - 02-06-2004, 03:33 PM
Sommer net! - by Pronkertjie - 02-06-2004, 04:04 PM
Sommer net! - by Surita - 02-06-2004, 04:26 PM
Sommer net! - by Pronkertjie - 02-06-2004, 05:52 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Sommer opstandig Surita 7 5,073 12-05-2004, 06:54 PM
Last Post: Pronkertjie
  Déménagement of sommer net trek hantam 0 4,136 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Sommer net Doll hantam 0 3,128 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)