Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Direkte vertaling
#1
Ai, ons het gister so lekker gelag. My seunskind is 12jr oud. Hy was 5 toe ons Engeland toe getrek het, en kon nie 'n woord engels praat nie :o Nou dink hy defnitief in engels, alhoewel ons steeds Afrikaans by die huis praat, en vertaal soms die woorde direk Afrikaans toe.

My broer het oor die naweek getrek na 'n nuwe huis, so vra hy gister oor middag-ete... "Ma, het Pieter-le toe al beweeg?" :rofl:
Reply


Messages In This Thread
Direkte vertaling - by oe-la-la - 31-10-2005, 08:53 AM
Direkte vertaling - by Pronkertjie - 31-10-2005, 10:23 AM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,170 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)