13-08-2004, 01:38 PM 
		
	
	
		"homesick" ...ek dink nie daar is enige ander Afrikaanse woord wat dit in detail kan beskryf nie. Want as jy 'homesick' is, is jy 'homesick'!
	
	
	
	
	
| 
					Afrikaans vir....
				 | 
| 
		
		
		13-08-2004, 01:38 PM 
		
	 
		"homesick" ...ek dink nie daar is enige ander Afrikaanse woord wat dit in detail kan beskryf nie. Want as jy 'homesick' is, is jy 'homesick'!
	 
		
		
		13-08-2004, 01:39 PM 
		
	 
		Afrikaanse vir tantrum.....vloermoer!     :rofl: 
		
		
		13-08-2004, 01:40 PM 
		
	 
		En my gunsteling is ander Afrikaanse vir depressie...gemoedsbek*kken!!  :o
	 
		
		
		13-08-2004, 02:48 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Ek het gedink dat dit jou eie woord was... :p :rofl: 
		
		
		13-08-2004, 04:06 PM 
		
	 
		"Heimwee vir jou huis." dit is hoe 'n Nederlandse tannie dit gisteraand vir my gese het toe ek vir haar vertel het dat ons wil terugtrek Suid Afrika toe. 
I still love chocolate.
 
		
		
		14-08-2004, 09:51 AM 
		
	 Quote:Originally posted by Surita Dis mooi gese!   
		
		
		14-08-2004, 10:19 AM 
		
	 
		Suiwer Afrikaans: condom = saadsokkie :o doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes  face-lift = hysbakkies helmet = pletterpet longdrop = dieptroon / plonsput massage parlour = streelperseel sales rep = kommissiekabouter / koopseblief toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals :rofl: toiletpaper = boudlint / boudservette | 
| 
					« Next Oldest | Next Newest »
				 | 
| Possibly Related Threads... | |||||
| Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
| As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans | Pronkertjie | 0 | 5,124 | 18-07-2006, 12:32 PM Last Post: Pronkertjie | |
| Afrikaans op sy beste | oe-la-la | 1 | 4,715 | 26-01-2005, 11:38 PM Last Post: Jangar | |
| Dutch / Afrikaans | Pronkertjie | 3 | 6,419 | 26-01-2004, 04:47 PM Last Post: sterretjie | |
| Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands | hantam | 0 | 4,531 | Less than 1 minute ago Last Post: | |
| Wipkadia in Afrikaans | Pronkertjie | 0 | 5,348 | Less than 1 minute ago Last Post: | |
| Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal | Pronkertjie | 0 | 3,667 | Less than 1 minute ago Last Post: | |
| Maties en Tukkies op oorlogspad oor Afrikaans | Pronkertjie | 0 | 6,073 | Less than 1 minute ago Last Post: | |
| Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? | Aphrodite | 0 | 7,570 | Less than 1 minute ago Last Post: | |
| Graad 5 Afrikaans Eksamen | TheDuck | 0 | 8,904 | Less than 1 minute ago Last Post: | |
| PW se dood - Die Nuus in Afrikaans | 0 | 2,551 | Less than 1 minute ago Last Post: | ||