Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Dutch / Afrikaans
#1
Quote:Originally posted by Bandit
Weet eimand wat die duitse worrd 'blaat' bedoel?

Jammer maar my afrikaans is sleg. :o


Bedoel jy Nederlandse woord of Duitse woord?

Ek kan glad nie onthou of ek die woord 'blaat' in Nederlands gesien het nie. Kan dalk Duits wees??
Reply
#2
Blaat is nie duits nie...

Ek her hierdie gevind in my duits boekie:

Blatt - wat 'n stykkie papier is, 'n sy in 'n boek (page).

Blätt - hier word die ä soes 'n ê uitgespreek, en beteken blaar, a leaf.
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#3
die woord verskyn ook nie in enige nederlandse woordeboeke nie..
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#4
was dit die regte antwoor gewees bandit? het jy blatt gesoek in duits?
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans Pronkertjie 0 4,807 18-07-2006, 12:32 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaans op sy beste oe-la-la 1 4,609 26-01-2005, 11:38 PM
Last Post: Jangar
  Afrikaans vir.... oe-la-la 6 6,623 14-08-2004, 10:19 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands hantam 0 4,413 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Wipkadia in Afrikaans Pronkertjie 0 5,164 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 3,599 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Maties en Tukkies op oorlogspad oor Afrikaans Pronkertjie 0 5,988 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 7,461 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Graad 5 Afrikaans Eksamen TheDuck 0 8,824 Less than 1 minute ago
Last Post:
  PW se dood - Die Nuus in Afrikaans 0 2,536 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)