Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Graad 5 Afrikaans Eksamen
#1
! Graad 5 Afrikaans Eksamen
*****************************************************

1. Waarvoor word beesvelle gebruik?
Om die bees binne te hou

2. Wat is outobiografie?
Dis die ontstaan en geskiedenis van die motorkar

3. Noem 5 dinge wat melk bevat?
Kaas, botter en 3 koeie

4 . Wat is die verlede tyd van eet?
Honger

5. Wat is die verkleinwoord van Oupa?
Kleinseun

6 . Wat is die teenoorgestelde van kleinneef?
kleinteef

7. Wat is die doel van die kies- en oogtande?
die kiestande kou die kos en die oogtande kyk dat hulle die kouwerk
goed doen.

8. Voltooi die volgende idioom: Hoe meer haas...
hoe groter haaspastei

9 . Wat is die meervoud van kabeljou?
kabeljulle

10. 'n Sin met "ter aarde bestel..."
"Wie op ter aarde bestel so 'n groot koek?"

11. Formule vir 'n sirkel se omtrek :
"paai straal kordaat"

12. Wat is teenoorstaande hoeke?
Hoeke wat vir mekaar kyk

13. Waarom is die seun in die verhaal gestraf?
Omdat hy sy eie virgin van die volkslied gesing het.

14 . Wat is 'n terminale siekte?
As jy op die lughawe siek word!

15 . Vertaal in Afrikaans: "I beg your pardon?"
HuH?

16 . Wat noem ons iemand wat velle looi?
Onderwyser

17. Wat kry jy as jy jou melktande wissel?
Pepermenttande
Reply


Messages In This Thread
Graad 5 Afrikaans Eksamen - by TheDuck - 23-01-2008, 06:21 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans Pronkertjie 0 4,093 18-07-2006, 12:32 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaans op sy beste oe-la-la 1 4,333 26-01-2005, 11:38 PM
Last Post: Jangar
  Afrikaans vir.... oe-la-la 6 6,084 14-08-2004, 10:19 AM
Last Post: oe-la-la
  Dutch / Afrikaans Pronkertjie 3 5,758 26-01-2004, 04:47 PM
Last Post: sterretjie
  Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands hantam 0 4,100 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Eksamen flaters! oe-la-la 0 5,192 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Eksamen Flaters Pronkertjie 0 4,801 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Wipkadia in Afrikaans Pronkertjie 0 4,729 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Eksamen flaters oe-la-la 0 4,444 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 3,374 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)