27-09-2004, 10:03 PM
Quote:Originally posted by Jangar
Dankie Oe :thumbs:
Plesier is myne
Jangar se Afrikaanse draadjie
|
27-09-2004, 10:03 PM
Quote:Originally posted by Jangar Plesier is myne
28-09-2004, 04:39 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Ek het ook so gedink :p
28-09-2004, 04:47 PM
Hoe gaan dit daai kant Jan? Kruip die winter ook nader? Hier raak dit al hoe :cold:
28-09-2004, 05:02 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Lekker moeg want ek is nie gewoont om 5:30 optestaan nie :mad: Dit het maar vandag was lekker, het 'n paar boome met geel blaaie van die trein gesin vandag
29-09-2004, 06:37 AM
ja dit raak nou herfs, en hier by ons reen dit baie...
Ek hou van die reen, maar nie vir weke op ent nie...dan word dit net te treurug (sp?)..
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
01-10-2004, 11:25 PM
Quote:Originally posted by Ameniatha Wat reen ? Woon jy nou in die bundus ?
02-10-2004, 07:40 AM
Quote:Originally posted by Ameniatha As dit treurig word dan brand ek sommer baie kerse vir atmosfeer :daisy:
02-10-2004, 10:34 AM
Hoe gaan dit met al julle mense? Hier is dit ook mislike weer...ek is so bly dis naweek...my byna dood gewerk die week!
Hoop almal het 'n heerlike naweek!
02-10-2004, 10:54 AM
Die week was maar rof gewees, en met die koue wat nou weer begin is ek nie eers lus om vandag uit te gaan nie..... maar ek wil graag my man verras met 'n lekker skaap blad vir ete vanaand so ek sal maar moet gaan!
Lekker dag vir julle almal! Groete Boontjie
Beans
02-10-2004, 11:35 AM
Quote:Originally posted by Bean of Love sjoe Boontjie, dit klink heerlik. Kom daar groenbone en pampoen by? |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,834 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 56,133 |
21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,796 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,206 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,969 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,942 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |