Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe gaan dit met al julle mense? Hier is dit ook mislike weer...ek is so bly dis naweek...my byna dood gewerk die week!
Hoop almal het 'n heerlike naweek!
Hi Oe-la.... die sonskyn weer het verdwyn en die reen gan seker enige oomblik val.
Lekker naweek hou!
:daisy:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Ek is so bly ek nie Boontjie se man is...
Want ek eet nie skaap nie :rofl:
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Ek is so bly ek nie Boontjie se man is...
Want ek eet nie skaap nie :rofl:
Dan is jy 'n regte skaap om nie skaapvleis te eet nie..... :haha:
:daisy:
Posts: 286
Threads: 67
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
sjoe Boontjie, dit klink heerlik. Kom daar groenbone en pampoen by?
Pronks...
Ongelukkig het ek nie pampoen of groenbone gemaak nie, maar ek het aardappels in hulle broekies en baatjies gemaak met sampejoen en bruin uie sous. Dan was daar natuurlik die rys en ertjies! Mmmn dit was heerlik... al moet ek self so se. Regte boere kos!!!
Beans
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Bean of Love

Dit klink smul lekker Boontjie!!!

Earth Apples in their pants & tuxedos ? :confused: :haha:
Jammer :jester:
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Earth Apples in their pants & tuxedos ? :confused: :haha:
Jammer :jester:
Ek dag jy is siek :rofl:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ek dag jy is siek :rofl:
Ek is, maar ek kannie my humor verloor nie :p
Posts: 286
Threads: 67
Joined: Jan 2004
Jannie,
Daai Earth Apples met hulle tuxedos aan was baie lekker.... ten minste was hulle nie peodel nakend nie!:cheeky:
Beans
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Ek is so bly ek nie Boontjie se man is...
Want ek eet nie skaap nie :rofl:
Duidelik weet jy nie wat jy mis nie!!