Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie
#81
Quote:Originally posted by Jangar
Dankie Oe :thumbs:


Plesier is myne Big Grin
Reply
#82
Quote:Originally posted by oe-la-la
Plesier is myne Big Grin


Ek het ook so gedink :p
Reply
#83
Hoe gaan dit daai kant Jan? Kruip die winter ook nader? Hier raak dit al hoe :cold: Sad
Reply
#84
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe gaan dit daai kant Jan? Kruip die winter ook nader? Hier raak dit al hoe :cold: Sad


Lekker moeg want ek is nie gewoont om 5:30 optestaan nie :mad: Dit het maar vandag was lekker, het 'n paar boome met geel blaaie van die trein gesin vandag Sad
Reply
#85
ja dit raak nou herfs, en hier by ons reen dit baie...

Ek hou van die reen, maar nie vir weke op ent nie...dan word dit net te treurug (sp?)..Rolleyes
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#86
Quote:Originally posted by Ameniatha
ja dit raak nou herfs, en hier by ons reen dit baie...

Ek hou van die reen, maar nie vir weke op ent nie...dan word dit net te treurug (sp?)..Rolleyes


Wat reen ? Woon jy nou in die bundus ?
Reply
#87
Quote:Originally posted by Ameniatha
ja dit raak nou herfs, en hier by ons reen dit baie...

Ek hou van die reen, maar nie vir weke op ent nie...dan word dit net te treurug (sp?)..Rolleyes


As dit treurig word dan brand ek sommer baie kerse vir atmosfeer Smile

:daisy:
Reply
#88
Hoe gaan dit met al julle mense? Hier is dit ook mislike weer...ek is so bly dis naweek...my byna dood gewerk die week! Sad
Hoop almal het 'n heerlike naweek! Big Grin
Reply
#89
Die week was maar rof gewees, en met die koue wat nou weer begin is ek nie eers lus om vandag uit te gaan nie..... maar ek wil graag my man verras met 'n lekker skaap blad vir ete vanaand so ek sal maar moet gaan!

Lekker dag vir julle almal!

Groete

Boontjie
Beans
Reply
#90
Quote:Originally posted by Bean of Love
Die week was maar rof gewees, en met die koue wat nou weer begin is ek nie eers lus om vandag uit te gaan nie..... maar ek wil graag my man verras met 'n lekker skaap blad vir ete vanaand so ek sal maar moet gaan!

Lekker dag vir julle almal!

Groete

Boontjie


sjoe Boontjie, dit klink heerlik. Kom daar groenbone en pampoen by? Smile
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 42,289 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 51,244 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,595 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,971 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,701 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,612 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 3 Guest(s)