Posts: 398
Threads: 8
Joined: Jan 2004
sjoe....nou wanneer gaan julle klaarmaak?
Sê vir jou pa hulle ek stuur groete..
En dankie vir 'n lekker naweek...
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Dan tel jy nog die gaaitjies ook! Ten minste hou dit jou uit die kwaad
Ek het nie geweet Jangar kan so ver tel nie!!
:rofl: :innocent: :crylol:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Ameniatha
sjoe....nou wanneer gaan julle klaarmaak?
Sê vir jou pa hulle ek stuur groete..
En dankie vir 'n lekker naweek...
Volgende vraag :mad: Dit begin om goed te lyk maar daar is nog veel om te doen
Sal so doen :thumbs:
Nee, Ek dank vir jou en Hannetjie vir 'n lekker naweek
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Dan tel jy nog die gaaitjies ook! Ten minste hou dit jou uit die kwaad
Niks beter om te doen terwyl ons probeer om te sien of ons na Kina kon boor nie...
Niks hou my uit die kwaad nie :p
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Joan
Ek het nie geweet Jangar kan so ver tel nie!!
:rofl: :innocent: :crylol:
Humph !!! :mad:
:jester:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Niks hou my uit die kwaad nie :p
Ook weer waar!
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Hoe vorder die stoep Jan?
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe vorder die stoep Jan?
'n paar maande en ons sal daar wees
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
'n paar maande en ons sal daar wees
Gou maak, die winter is amper hier! :haha:
:daisy: