Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie
#31
En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak? Big Grin
Reply
#32
Quote:Originally posted by oe-la-la
En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak? Big Grin


Hullo Oe Smile

Nee, hulle het nog nie begin speel nie.

En waar is jou span ? :confused:
Reply
#33
Dit gaan ook maar stil hier by Jan se draadjie ne!
Reply
#34
Quote:Originally posted by oe-la-la
En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak? Big Grin


Jip-jip-jip..... ek is die baas Smile

Jan het so geskrik dat hy sommer vakansie geneem het Smile

:daisy:
Reply
#35
Ja-nee lyk my Jan het stert tussen die bene weggeloop! Big Grin
Reply
#36
Sjoe kan enige iemand vir Pronkertjie skrik? Is sy dan nie 'n sagte soet blommetjie nie?
I still love chocolate.
Reply
#37
Miskien het sy haar oe groot gemaak!Big Grin
Reply
#38
Quote:Originally posted by Surita
Sjoe kan enige iemand vir Pronkertjie skrik? Is sy dan nie 'n sagte soet blommetjie nie?


Surita.... jy is my BESTE maatjie hoor :haha:

:hartlik:
Reply
#39
Quote:Originally posted by oe-la-la
Miskien het sy haar oe groot gemaak!Big Grin


Nee jong... dit is daai footie.... sover wen ek hom! Smile
Reply
#40
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Nee jong... dit is daai footie.... sover wen ek hom! Smile

en nou is hy vir 'n hele week weg en ek verlang so baie na hom.....:wings: :bigcry:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,870 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 48,994 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,533 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,884 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,148 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,488 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)