Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Het julle geweet dat Wipkadia in Afrikaans beskikbaar is?
kyk net hier....
Volgens Wipkadia is daar 300,000 Afrikaans sprekendes in Britanje. affer:
Posts: 616
Threads: 12
Joined: May 2004
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
sooibrand Wrote:en hoeveel gebruik dit?
Ja, ek wonder. Ek sal dit gebruik om my Afrikaanse spelling bietjie op te knap.
Posts: 616
Threads: 12
Joined: May 2004
my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.
Nou maak jy my nuuskurig.... watter woord was dit?
Hethulledalkvergeetomspasiestussenintesit?
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.
Watse woord is dit??