Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Het julle geweet dat Wipkadia in Afrikaans beskikbaar is?
kyk net hier.... 
Volgens Wipkadia is daar 300,000 Afrikaans sprekendes in Britanje.   affer:
affer:
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 616
	Threads: 12
	Joined: May 2004
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		sooibrand Wrote:en hoeveel gebruik dit?
Ja, ek wonder.  Ek sal dit gebruik om my Afrikaanse spelling bietjie op te knap.  
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 616
	Threads: 12
	Joined: May 2004
	
	
 
	
	
		my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar  gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar  gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.
Nou maak jy my nuuskurig....  watter woord was dit?
Hethulledalkvergeetomspasiestussenintesit?   
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar  gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.
Watse woord is dit??