13-08-2004, 01:38 PM
"homesick" ...ek dink nie daar is enige ander Afrikaanse woord wat dit in detail kan beskryf nie. Want as jy 'homesick' is, is jy 'homesick'!
|
Afrikaans vir....
|
|
13-08-2004, 01:38 PM
"homesick" ...ek dink nie daar is enige ander Afrikaanse woord wat dit in detail kan beskryf nie. Want as jy 'homesick' is, is jy 'homesick'!
13-08-2004, 01:39 PM
Afrikaanse vir tantrum.....vloermoer!
:rofl:
13-08-2004, 01:40 PM
En my gunsteling is ander Afrikaanse vir depressie...gemoedsbek*kken!! :o
13-08-2004, 02:48 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Ek het gedink dat dit jou eie woord was... :p :rofl:
13-08-2004, 04:06 PM
"Heimwee vir jou huis."
dit is hoe 'n Nederlandse tannie dit gisteraand vir my gese het toe ek vir haar vertel het dat ons wil terugtrek Suid Afrika toe.
I still love chocolate.
14-08-2004, 09:51 AM
Quote:Originally posted by Surita Dis mooi gese!
14-08-2004, 10:19 AM
Suiwer Afrikaans:
condom = saadsokkie :o doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes ![]() face-lift = hysbakkies helmet = pletterpet longdrop = dieptroon / plonsput massage parlour = streelperseel sales rep = kommissiekabouter / koopseblief toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals :rofl: toiletpaper = boudlint / boudservette |
|
« Next Oldest | Next Newest »
|
| Possibly Related Threads... | |||||
| Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
| As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans | Pronkertjie | 0 | 5,121 |
18-07-2006, 12:32 PM Last Post: Pronkertjie |
|
| Afrikaans op sy beste | oe-la-la | 1 | 4,712 |
26-01-2005, 11:38 PM Last Post: Jangar |
|
| Dutch / Afrikaans | Pronkertjie | 3 | 6,413 |
26-01-2004, 04:47 PM Last Post: sterretjie |
|
| Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands | hantam | 0 | 4,516 |
Less than 1 minute ago Last Post: |
|
| Wipkadia in Afrikaans | Pronkertjie | 0 | 5,319 |
Less than 1 minute ago Last Post: |
|
| Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal | Pronkertjie | 0 | 3,665 |
Less than 1 minute ago Last Post: |
|
| Maties en Tukkies op oorlogspad oor Afrikaans | Pronkertjie | 0 | 6,070 |
Less than 1 minute ago Last Post: |
|
| Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? | Aphrodite | 0 | 7,564 |
Less than 1 minute ago Last Post: |
|
| Graad 5 Afrikaans Eksamen | TheDuck | 0 | 8,900 |
Less than 1 minute ago Last Post: |
|
| PW se dood - Die Nuus in Afrikaans | 0 | 2,550 |
Less than 1 minute ago Last Post: |
||