Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Wipkadia in Afrikaans
#1
Het julle geweet dat Wipkadia in Afrikaans beskikbaar is?

kyk net hier....


Volgens Wipkadia is daar 300,000 Afrikaans sprekendes in Britanje. Confusedaffer:
Reply
#2
en hoeveel gebruik dit?
Reply
#3
sooibrand Wrote:en hoeveel gebruik dit?


Ja, ek wonder. Ek sal dit gebruik om my Afrikaanse spelling bietjie op te knap. Smile
Reply
#4
my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.
Reply
#5
sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.


Nou maak jy my nuuskurig.... watter woord was dit?

Hethulledalkvergeetomspasiestussenintesit? Smile

Reply
#6
sooibrand Wrote:my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.

Watse woord is dit??
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans Pronkertjie 0 3,761 18-07-2006, 12:32 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaans op sy beste oe-la-la 1 3,908 26-01-2005, 11:38 PM
Last Post: Jangar
  Afrikaans vir.... oe-la-la 6 5,353 14-08-2004, 10:19 AM
Last Post: oe-la-la
  Dutch / Afrikaans Pronkertjie 3 5,066 26-01-2004, 04:47 PM
Last Post: sterretjie
  Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands hantam 0 3,722 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 3,121 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Maties en Tukkies op oorlogspad oor Afrikaans Pronkertjie 0 5,497 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 6,670 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Graad 5 Afrikaans Eksamen TheDuck 0 8,354 Less than 1 minute ago
Last Post:
  PW se dood - Die Nuus in Afrikaans 0 2,256 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)