05-09-2006, 07:59 AM
my dogter se skoonmense het hul in SA kom vestig en doen moeite met Afrikaans - hulle het hul verstom aan die laaaaaaaaaaaaang woorde totdat ek verduidelik het in Afrikaans word verskillende woorde aanmekaar gelas om 'n 'ding' te beskryf en net die volgende week is daar 'n woord in ons plaaslike koerantjie met 39 letters.