Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Daar is voels in die Kaap - by rioolplase!
#3
Haar stories is sulke lekkerlees goete! Ek stem saam - hou aan daarmee!

Met ons aankoms hier in België 3 jaar gelede was dit een van die dinge wat ons baie gemis het - die vrolike gesels van die voëls. Maar nou het ons ons ore ingestel om die voëls te hoor te midde van die stadslawaai.
Maar dik duiwe is hier baie - lyk soos mini hoenders - seker ook maar dik in die dollers (euros), want hulle kan nie so groei van die skaars mielies wat ons hier kry nie!!!!
Reply


Messages In This Thread
Daar is voels in die Kaap - by rioolplase! - by hantam - 26-02-2005, 03:41 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Is daar in wanorde iets wat ons saamknoop? Pronkertjie 0 3,618 23-04-2005, 06:23 PM
Last Post: Pronkertjie
  Daar's 'n wind wat waai Pronkertjie 4 3,704 22-09-2004, 08:26 AM
Last Post: oe-la-la
  Noorsdoring blom geel in die Oos-Kaap Pronkertjie 0 4,484 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Blou dampe en later was daar net niks Pronkertjie 0 4,280 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 6,255 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)