Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie
Quote:Originally posted by oe-la-la
Duidelik weet jy nie wat jy mis nie!! Big Grin


Is jy seker ? :p

Se asseblief vir Boontjie dat ek nie meer gaan gesels met haar.... Sy het vir my Jannie genoem :mad: :curse:
Reply
Quote:Originally posted by Jangar
Is jy seker ? :p

Se asseblief vir Boontjie dat ek nie meer gaan gesels met haar.... Sy het vir my Jannie genoem :mad: :curse:


:haha: Boontjie het jy gehoor Jan praat nie meer met jou nie hy is glo JAN en nie Jannie nie!!! :haha:
Reply
Quote:Originally posted by oe-la-la
:haha: Boontjie het jy gehoor Jan praat nie meer met jou nie hy is glo JAN en nie Jannie nie!!! :haha:


Wat 'n grap.... Ek het die "Jannie" gesien en gewonder wat gaan gebeur.... en as jy hom nog Oom Jannie noem dan vergeet hy skoon van sy verkoue :rofl:
Reply
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Wat 'n grap.... Ek het die "Jannie" gesien en gewonder wat gaan gebeur.... en as jy hom nog Oom Jannie noem dan vergeet hy skoon van sy verkoue :rofl:


:rofl: Ja nee pronkertjie dit sal 'n ding wees as jy Oom Jannie gebruik!! Big Grin
Reply
Ok ok... Janneman!

Hoe voel jou verkoue vandag?
Beans
Reply
Thanks and so long for all the fish !!!! :mad:

Kick a guy when he is down !!!

Miskien sal ek met julle op 'n ander draad gesels want hierdie is nou vir my dood !!! :mad:
Reply
Ag nee Jan gooi jy nou met ander woorde 'n "vloermoer"? :innocent: :rofl:

Hoe voel die verkoue vandag? Hoop stukke beter! Smile
Reply
Psssttt Jan.....

:hug:
Reply
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Psssttt Jan.....

:hug:



Hoe gaan die met die verkoue Jan?

:daisy:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,514 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 47,783 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,507 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,863 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,982 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,450 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)