03-10-2004, 06:20 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la
Duidelik weet jy nie wat jy mis nie!!
Is jy seker ? :p
Se asseblief vir Boontjie dat ek nie meer gaan gesels met haar.... Sy het vir my Jannie genoem :mad: :curse:
Jangar se Afrikaanse draadjie
|
03-10-2004, 06:20 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Is jy seker ? :p Se asseblief vir Boontjie dat ek nie meer gaan gesels met haar.... Sy het vir my Jannie genoem :mad: :curse:
03-10-2004, 07:38 PM
Quote:Originally posted by Jangar :haha: Boontjie het jy gehoor Jan praat nie meer met jou nie hy is glo JAN en nie Jannie nie!!! :haha:
03-10-2004, 07:41 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Wat 'n grap.... Ek het die "Jannie" gesien en gewonder wat gaan gebeur.... en as jy hom nog Oom Jannie noem dan vergeet hy skoon van sy verkoue :rofl:
03-10-2004, 07:47 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie :rofl: Ja nee pronkertjie dit sal 'n ding wees as jy Oom Jannie gebruik!!
03-10-2004, 10:41 PM
Thanks and so long for all the fish !!!! :mad:
Kick a guy when he is down !!! Miskien sal ek met julle op 'n ander draad gesels want hierdie is nou vir my dood !!! :mad:
04-10-2004, 02:21 PM
Ag nee Jan gooi jy nou met ander woorde 'n "vloermoer"? :innocent: :rofl:
Hoe voel die verkoue vandag? Hoop stukke beter!
04-10-2004, 03:09 PM
Psssttt Jan.....
:hug:
06-10-2004, 06:02 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie Hoe gaan die met die verkoue Jan? :daisy: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,786 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 55,961 |
21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,788 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,199 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,914 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,939 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |