Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie
#11
Looollll...

Choicer teeth...hehehe

Joan is nie stout nie...dis ander mense se denke wat stout is.. miskien ken julle die term "om draad te trek"...

Nou ja, die is 'n heel ander storie. Big Grin
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#12
Nou toe nou Jan dat jy nou eintlik jou eie draadjie het!
Reply
#13
Quote:Originally posted by oe-la-la
Nou toe nou Jan dat jy nou eintlik jou eie draadjie het!


Dink hy het al vergeet hy het sy eie draadjie.... of dalk is daar 'n Griekse draadjie iewers anders vir hom :haha:
Reply
#14
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Dink hy het al vergeet hy het sy eie draadjie.... of dalk is daar 'n Griekse draadjie iewers anders vir hom :haha:


Grieks? :dazed: Het ek nou weer iets gemis? Big Grin
Reply
#15
lekker grappie pronker

jislaak ek sukkel om die taal to lees (en skryf) !


hoe gan dit met almal vandag?
die son skyn lekker hierso in madchester
Reply
#16
Quote:Originally posted by jewels
lekker grappie pronker

jislaak ek sukkel om die taal to lees (en skryf) !


hoe gan dit met almal vandag?
die son skyn lekker hierso in madchester


Hier skyn die son ook heerlik - ek gaan nou buite in tuin rus op my hammock! Smile
Reply
#17
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hier skyn die son ook heerlik - ek gaan nou buite in tuin rus op my hammock! Smile


ag lekker man
dit weer was sleg by ons in the noord wes hierdie laas paar dae maar rick se dit is goed vir die gras ! LOL

ek sit by die werk Sad
maar ek kyk uit die venster en wag vir 5.30 ! lol
Reply
#18
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Dink hy het al vergeet hy het sy eie draadjie.... of dalk is daar 'n Griekse draadjie iewers anders vir hom :haha:


Ek het nie vergeet nie, ek het gesulk Wink :jester:
Reply
#19
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hier skyn die son ook heerlik - ek gaan nou buite in tuin rus op my hammock! Smile


Dis de lewe... Big Grin :thumbs:
Reply
#20
Quote:Originally posted by Jangar
Dis de lewe... Big Grin :thumbs:


Inderdaad! Sjoe - voel sommer beter van bietjie vars sonlug! Big Grin
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,522 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 47,793 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,507 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,863 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,987 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,450 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)