Welcome, Guest |
You have to register before you can post on our site.
|
Forum Statistics |
» Members: 872
» Latest member: Admin
» Forum threads: 11,317
» Forum posts: 41,148
Full Statistics
|
Online Users |
There are currently 404 online users. » 0 Member(s) | 401 Guest(s) Applebot, Bing, Google
|
Latest Threads |
Rugby World Cup 2011 Fant...
Forum: Rugby World Cup 2011
Last Post: Guest
20-09-2024, 04:06 PM
» Replies: 8
» Views: 7,561
|
Looking for cheap flights...
Forum: Travel and Immigration
Last Post: CAFairy
13-03-2012, 04:01 PM
» Replies: 5
» Views: 47,012
|
Kosovo
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:29 PM
» Replies: 1
» Views: 8,427
|
A Thought for the Day
Forum: Sports Banter Level 1
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:20 PM
» Replies: 0
» Views: 17,273
|
Visa for Dubai
Forum: UK
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:15 PM
» Replies: 1
» Views: 6,148
|
Life in the Land of the L...
Forum: Your Country Articles
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:13 PM
» Replies: 13
» Views: 15,578
|
Living in Spain
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
29-02-2012, 01:23 PM
» Replies: 5
» Views: 8,339
|
Germany.
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
29-02-2012, 12:58 PM
» Replies: 12
» Views: 15,648
|
Frank Lord - Cape Town Ci...
Forum: The Football Season
Last Post: martinh
12-01-2012, 11:29 PM
» Replies: 72
» Views: 60,314
|
South african ID book for...
Forum: UK
Last Post: mcamp999
02-10-2011, 02:05 PM
» Replies: 5
» Views: 8,118
|
|
|
Die lewe is 'n lied - as die pap nie koud is... |
Posted by: Pronkertjie - 03-02-2005, 10:53 PM - Forum: Praat Afrikaans
- Replies (2)
|
|
02/02/2005
Beeld-deurloop:
Die lewe 'n lied - as die pap nie koud is
Deur Cecile Cilliers
Maandag sit ek op die stoep, salig op die stoep, want voor my lê die berg helder in die sonskyn, daar's nog 'n vroemôre koelte in die lug en ek het 'n skotteltjie pap op my skoot.
Eet wat jy wil vir ontbyt, het oom Martin altoos beveel, maar sorg dat daar 'n onderbou van graankos is.
Boksgoed kan gaan as daar 'n nood is, maar eintlik moet dit pap wees. En hawermout kan ook nog gaan, maar eintlik moet dit mieliepap wees.
Mieliepap sit murg in 'n man se pype, en vorm 'n basis vir die vleis en eiers wat dalkies nog kom.
Mens raak vreeslik fiemiesrig as jy ouer word en alleen woon. Ek eet nie vroegoggend proteïen nie, maar ek hou by oom Martin se voorskrif, want ek is lief vir ontbyt en lief vir pap.
Enige pap, en dit sluit boksgoed ook in, maar dit moet darem lyf hê, nie daardie windvlokkies nie. Hulle lê kwalik 'n halfuur in jou maag of hulle soek geselskap.
Pap hou 'n man tot twaalfuur toe. En daarby is pap trooskos. Staan maar met die verkeerde voet uit die bed uit op - 'n bordjie pap en die wêreld kry weer vorm.
Eet dit met melk en suiker, of met 'n klont botter, of (o, 'n wonderlike aangeleerde smaak) sonder suiker maar met room en 'n klein proeseltjie ekstra sout.
Dis hoe die Skotte smôrens hulle hawermout eet; saans gooi hulle whisky en suiker ook by en sit dit as nagereg voor.
Oats, skryf Samuel Johnson in sy woordeboek van die Engelse taal, is a grain which in England is generally given to horses, but in Scotland supports the people.
Nes mieliepap. Soms sal die Engelse ewe deftig 'n mondjievol mielies van die stronk af eet, maar vir ons is mieliepap stapelvoedsel, elke dag se brekfiskos.
Ek maak Woensdae mieliepap wanneer Christina Lobese kom - om vir een mens 'n pot mieliepap te kook, werk nie so waffers nie.
En koue oorskietpap moet vir honde uitgekrap word en ek het nie honde nie.
Die Italianers eet ook mieliepap, polenta, noem hulle dit, en as daar oorskiet is, sny hulle dit in repe, doop dit in eier en broodkrummels en braai dit in vet.
In Texas staan sodanige gebraaide papstroke as Hush Puppies bekend: terwyl Bush se manne om die vleisbraaivure staan en die honde huil omdat dit so lekker ruik, word hulle met die papstroke stilgemaak.
Toe my vriend Louis Wolhuter jare gelede die eerste keer in die Deep South van die VSA was, het hy gevra om die plaaslike kos te eet. Toe bring hulle vir hom catfish and hominy grits - pap en babers.
Ek kan nie onthou of hy teleurgesteld was of gehuil het van verlange na Wes-Transvaal nie.
Sit ek toe op die stoep met my skotteltjie pap - sonder melk maar met 'n handvol rosyne daarin. En die lewe is 'n lied.
En toe lui die telefoon.
Daar is 'n Peanuts-strokie van Linus wat melk op sy graanvlokkies gooi en dan te laat besef hy't niks om te lees by die eet nie. Terwyl hy naarstiglik soek, word sy skotteltjie troos papsag - nat koerantpapier.
So sit ek langs die telefoon en kyk hoedat my pap kouer word, koud, en eindelik stol, voordat die langasemkriek tot siens gesê kry.
En die son verdwyn en Maandag word blou!
|
|
|
Sien die Lig; gee weg |
Posted by: Pronkertjie - 03-02-2005, 09:27 AM - Forum: Christian Faith Praise
- No Replies
|
|
Jy leef in pas met God se beginsels wanneer jy iets van jouself weggee. Gee jou kosbare tyd; n paar sente; n klein geskenkie; n vinnige besoek aan n eensame; n gebed; n sagte hand op iemand se skouer; n luisterende oor... Paulus vertel dat Jesus gesê het dit maak ons gelukkiger om te gee as om te ontvang (Handelinge 20:35). Glo dit; doen dit! Een van die grondpilare van die evangelie is om weg te gee. Jesus is die perfekte Voorbeeld hiervan. Hy het alles op die altaar geplaas: Hy het mens geword; kruis toe gegaan; gesterf en opgestaan.
Om weg te gee, is om n ewige belegging met jou lewe te maak. Dan belê jy in God se bank wat reuse hemelse opbrengste waarborg. In hierdie wêreld wil almal net hê. In God se wêreld gee mense egter graag iets van hulleself weg. Hoe meer hulle weggee sonder om iets terug te verwag, hoe meer stroom hemelse geluk in hulle lewens in. Dan raak hulle eie probleme en belange al hoe minder belangrik.
Onthou: Om jouself te gee aan die Here en ander, is om n ewige belegging in Gods koninkryk te maak
Vrede
Stephan Joubert
http://www.ekerk.co.za
http://www.echurch.co.za
|
|
|
Another SAffer rules the roost for England |
Posted by: TheDuck - 02-02-2005, 08:03 PM - Forum: SportsTalk
- Replies (1)
|
|
'Dream come true' for Pietersen
Batsman Kevin Pietersen said he was "dumbstruck" after scoring his first international century for England.
His unbeaten 108 was all the sweeter as it came in his native South Africa.
Pietersen kissed the badge on his helmet after reaching three figures and said: "It was all spontaneous. I'm happy as anything.
"To score a hundred for England in my sixth game is a dream come true. The boys are brilliant, the coaches are fantastic, everybody has been awesome."
The 24-year-old from Pietermaritzburg left South Africa to join Nottinghamshire in 2001 and was a prolific scorer in four seasons spent qualifying to play for England.
He made his one-day debut in Zimbabwe last year and his hundred in Bloemfontein came in only his sixth appearance.
Pietersen insisted he was not bothered by the cool reception he has been given by the South African crowds.
"When I walk in there and they boo me, I'm well up for the challenge.
"I just want to prove everybody wrong and prove the decision I made to come over [to England] four or five years ago was the best decision I've ever made in my life.
taken from BBC click here
##############
mmm :mmm:
|
|
|
The Library Bus |
Posted by: TheDuck - 02-02-2005, 02:28 PM - Forum: The Book Club
- Replies (9)
|
|
This Duck so loves the services of this country
Every Wednesday at 4.20pm the Library Bus arrives.
One person drives the bus and then does the administration of those taking books out on the laptops in the bus. [bus is a long coach]
If you take books out at the main library in the town, you can return them to the bus.
Do any of you still have this service in the area you live?
:read:
|
|
|
How do I upload an Avatar? |
Posted by: Bushbaby - 02-02-2005, 12:47 PM - Forum: Forum Information
- Replies (5)
|
|
Having problems with this - when I click on Edit Avatar I get a screen that states 'no avatar selected' and a line that states 'do not use an avatar' which has been ticked, and I cannot un-tick it. Then there are two options - save changes or reset field - reset field does nothing and save changes gets me back to step 1.
Help!
|
|
|
Signing for babies |
Posted by: dudette - 02-02-2005, 11:42 AM - Forum: Parenting and Children
- Replies (11)
|
|
A friend of mine is teaching her hearing child to sign, as she read a book somewhere where the authors found with their own child that the child could sign and understand signing much earlier than a speaking child. Her child is 13 months old, and she finds that since about 10 months, her child was able to communicate that she wanted a drink or to sleep or so on, much earlier than she could speak. My daughter is now 21 months old, and only in the past few months has she been able to tell me she wants juice, or something to eat, so surely this is a good thing?
Has anyone else done this with their children, and what was your experience?
|
|
|
|