03-10-2004, 06:20 PM 
		
	
	Quote:Originally posted by oe-la-la
Duidelik weet jy nie wat jy mis nie!!
Is jy seker ? :p
Se asseblief vir Boontjie dat ek nie meer gaan gesels met haar.... Sy het vir my Jannie genoem :mad: :curse:
| 
					Jangar se Afrikaanse draadjie
				 | 
| 
		
		
		03-10-2004, 06:20 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Is jy seker ? :p Se asseblief vir Boontjie dat ek nie meer gaan gesels met haar.... Sy het vir my Jannie genoem :mad: :curse: 
		
		
		03-10-2004, 07:38 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Jangar :haha: Boontjie het jy gehoor Jan praat nie meer met jou nie hy is glo JAN en nie Jannie nie!!! :haha: 
		
		
		03-10-2004, 07:41 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Wat 'n grap.... Ek het die "Jannie" gesien en gewonder wat gaan gebeur.... en as jy hom nog Oom Jannie noem dan vergeet hy skoon van sy verkoue :rofl: 
		
		
		03-10-2004, 07:47 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Pronkertjie :rofl: Ja nee pronkertjie dit sal 'n ding wees as jy Oom Jannie gebruik!!   
		
		
		03-10-2004, 10:41 PM 
		
	 
		Thanks and so long for all the fish !!!! :mad: Kick a guy when he is down !!! Miskien sal ek met julle op 'n ander draad gesels want hierdie is nou vir my dood !!! :mad: 
		
		
		04-10-2004, 02:21 PM 
		
	 
		Ag nee Jan gooi jy nou met ander woorde 'n "vloermoer"? :innocent:  :rofl: Hoe voel die verkoue vandag? Hoop stukke beter!   
		
		
		04-10-2004, 03:09 PM 
		
	 
		Psssttt  Jan..... :hug: 
		
		
		06-10-2004, 06:02 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Pronkertjie Hoe gaan die met die verkoue Jan? :daisy: | 
| 
					« Next Oldest | Next Newest »
				 | 
| Possibly Related Threads... | |||||
| Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 54,378 | 21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie | |
| Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 82,265 | 21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 7,220 | 23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie | |
| Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 5,215 | 09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita | |
| Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 23,027 | 02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin | |
| Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 6,985 | 22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha | |