Posts: 398
Threads: 8
Joined: Jan 2004
Looollll...
Choicer teeth...hehehe
Joan is nie stout nie...dis ander mense se denke wat stout is.. miskien ken julle die term "om draad te trek"...
Nou ja, die is 'n heel ander storie.
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Nou toe nou Jan dat jy nou eintlik jou eie draadjie het!
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Nou toe nou Jan dat jy nou eintlik jou eie draadjie het!
Dink hy het al vergeet hy het sy eie draadjie.... of dalk is daar 'n Griekse draadjie iewers anders vir hom :haha:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Dink hy het al vergeet hy het sy eie draadjie.... of dalk is daar 'n Griekse draadjie iewers anders vir hom :haha:
Grieks? :dazed: Het ek nou weer iets gemis?
Posts: 837
Threads: 22
Joined: Jan 2004
lekker grappie pronker
jislaak ek sukkel om die taal to lees (en skryf) !
hoe gan dit met almal vandag?
die son skyn lekker hierso in madchester
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by jewels
lekker grappie pronker
jislaak ek sukkel om die taal to lees (en skryf) !
hoe gan dit met almal vandag?
die son skyn lekker hierso in madchester
Hier skyn die son ook heerlik - ek gaan nou buite in tuin rus op my hammock!
Posts: 837
Threads: 22
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hier skyn die son ook heerlik - ek gaan nou buite in tuin rus op my hammock!
ag lekker man
dit weer was sleg by ons in the noord wes hierdie laas paar dae maar rick se dit is goed vir die gras ! LOL
ek sit by die werk
maar ek kyk uit die venster en wag vir 5.30 ! lol
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Dink hy het al vergeet hy het sy eie draadjie.... of dalk is daar 'n Griekse draadjie iewers anders vir hom :haha:
Ek het nie vergeet nie, ek het gesulk
:jester:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hier skyn die son ook heerlik - ek gaan nou buite in tuin rus op my hammock!
Dis de lewe...
:thumbs:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Dis de lewe... :thumbs:
Inderdaad! Sjoe - voel sommer beter van bietjie vars sonlug!