20-09-2004, 04:10 PM
Quote:Originally posted by Almitra
:haha:
Was nou die dag in die apteek - ou tantetjie kom daar in met kopdoekie om die 'eens' netjiese purple doo - sê sy: "Hierie wind waai vanoggend sommer die kleursel uit jou hare uit!!"
LEKKER gelag !!! :rofl:
Kostelik :haha: