Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse 'n wonderlike taal
#2
Quote:Originally posted by cwlinde
Hoe langer ek weg is uit Suid Afrika hoe meer verlief raak ek op ons taal. Ek raak so moeg partykeer om net Engels of net Albanian te praat! Om dan met iemand Afrikaanse te praat, voel dit of al jou probleme en spanning weg smelt! Te wonderlik!


Welkom hier by die Afrikaanse Forum!

Ja, is dit nie lekker om net sommer in jou eie taal te kan kuier, kla, gekskeer en net sommer jouself te wees nie. Ek is al so lank uit die land uit, en tog bly Afrikaans vir my baie kosbaar.

Kom kuier gerus meer hier... jy kan ook sommer net inkom en koms sit en luister. Ons sal natuurlik ook wil hoor hoe dit in Albanie gaan en hoe ons jou kan ondersteun.
Reply


Messages In This Thread
Afrikaanse 'n wonderlike taal - by cwlinde - 21-01-2004, 09:10 PM
Afrikaanse 'n wonderlike taal - by Pronkertjie - 21-01-2004, 11:03 PM
Afrikaanse 'n wonderlike taal - by Piet Bloubul - 22-01-2004, 07:24 AM
Afrikaanse 'n wonderlike taal - by Ameniatha - 22-01-2004, 11:11 AM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 43,584 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 55,768 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,784 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 4,191 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 43,170 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 18,827 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 3,118 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)