18-08-2004, 07:54 PM 
		
	
	Quote:Originally posted by Joan
en nou is hy vir 'n hele week weg en ek verlang so baie na hom.....:wings: :bigcry:
Siestog! :p
 
	| 
					Jangar se Afrikaanse draadjie
				 | 
| 
		
		
		18-08-2004, 07:54 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Joan Siestog! :p   
		
		
		18-08-2004, 08:36 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Pronkertjie dankie vir die simpatie............................   
		
		
		19-08-2004, 07:13 AM 
		
	 
		Waar is hy nou weer heen?
	 
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.* *Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.* 
		
		
		19-08-2004, 10:38 AM 
		
	 Quote:Originally posted by Ameniatha Hy help sy Pa met iets hierdie week   
		
		
		19-08-2004, 01:23 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Pronkertjie .... en smul lekker aan sy ma se kos!   
		
		
		19-08-2004, 02:51 PM 
		
	 
		lol alreeds... Wel miskien sal hy dan nie pap wees nie as hy saterdag kom vir ons Saffer braaitjie. 
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.* *Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.* 
		
		
		19-08-2004, 08:28 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Ameniatha Hy het die braaitjie gemeld Amen!   
		
		
		20-08-2004, 08:22 AM 
		
	 
		dis goed, ek is bly daaroor...    Daar is niks soos 'n lekker naweek braai na 'n week se harde werk... :p 
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.* *Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.* 
		
		
		23-08-2004, 08:00 PM 
		
	 
		Hmm wonder hoekom dit so stil is hier...bou Jan nog stoep?     
		
		
		23-08-2004, 08:16 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Ja, ons is nog nie klaar nie  Maar te mindste is al die rowwe werk gedoen  Ons het 32 80cm gaaitjies geboor en gesementeer   | 
| 
					« Next Oldest | Next Newest »
				 | 
| Possibly Related Threads... | |||||
| Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 54,378 | 21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie | |
| Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 82,265 | 21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 7,220 | 23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie | |
| Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 5,215 | 09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita | |
| Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 23,027 | 02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin | |
| Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 6,985 | 22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha | |