21-08-2008, 05:28 PM
Lanklaas so lekker gegiggel!
Nog sê-goed (hoop nie ek herhaal eniges nie!)
Jan tuisbly se karretjie ry
Van die os op die jas (waar op aarde kom dit vandaan??)
'n laventel haan
Hier te kort en daar te lank
so plat soos 'n pannekoek
so wakker soos 'n akker
'n leeu met 'n seer tand
'n agtermekaar mens
wyd en suid soek
spekvet
hê die kat aan die stert beet
So warm dat die kraaie gaap
Oos wes tuis bes!
Kan nie nou aan nog goed dink nie!
Nog sê-goed (hoop nie ek herhaal eniges nie!)
Jan tuisbly se karretjie ry
Van die os op die jas (waar op aarde kom dit vandaan??)
'n laventel haan
Hier te kort en daar te lank
so plat soos 'n pannekoek
so wakker soos 'n akker
'n leeu met 'n seer tand
'n agtermekaar mens
wyd en suid soek
spekvet
hê die kat aan die stert beet
So warm dat die kraaie gaap
Oos wes tuis bes!
Kan nie nou aan nog goed dink nie!