06-08-2004, 06:40 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ons het almal 'n draai gaan loop, maar ek dink net die manne kon fluit :haha:
Gits, hoe lekker lag ek nou.![]()
Nou't jy my ook aan't giggel...en ek by werk - mense dink ek is koekoes!
