Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse Vertaling
#1
OK, moenie julleself dood lag nie, maar ek benodig dringende hulp met die vertaling van n Afrikaanse regsdokument in Engels in. Dit behels n Notaris van Ede en in spesifiek n Notariele Akte van Vruggebruik op Suid Afrikaanse eiendom.

Die probleem is dat ons Suid-Afrikaanse regsterme gegrond is op Romeins-Hollandse reg, terwyl Britse wetgewing maar sy eie paadjie geloop het. Hiermee die woorde/sinne waarmee ek hulp nodig het:

1) "...behoorlik daatoe gemagtig kragtens n Volmag wat aan my verleen is." -> wat is 'volmag' in Engels?
2) "....welke Volmagte hede aan my getoon is en in my Protokol berus." -> Hoe kan ek verduidelik wat die Protokol van n Notaris is in terme van Britse reg?
3) " Komparant"
4) "...sessies van voormelde Serwituut" - Wat is Serwituut in Engels?
5) "Aldus gedoen en verly deur die Komparant" - jinne, maar dit klink lekker!

Ek sal met graagte die volledige dokument epos aan iemand wat kan help.

Byvoorbaat baie dankie!
Reply


Messages In This Thread
Afrikaanse Vertaling - by Tania - 17-06-2004, 09:47 AM
Afrikaanse Vertaling - by Surita - 17-06-2004, 10:02 AM
Afrikaanse Vertaling - by Tania - 17-06-2004, 10:06 AM
Afrikaanse Vertaling - by Pronkertjie - 17-06-2004, 06:47 PM
Afrikaanse Vertaling - by Joan - 17-06-2004, 08:59 PM
Afrikaanse Vertaling - by Tania - 18-06-2004, 08:07 AM
Afrikaanse Vertaling - by PomBok - 18-06-2004, 08:50 AM
Afrikaanse Vertaling - by Tania - 18-06-2004, 09:01 AM
Afrikaanse Vertaling - by PomBok - 18-06-2004, 09:10 AM
Afrikaanse Vertaling - by ForumAdmin - 18-06-2004, 09:25 AM
Afrikaanse Vertaling - by Ameniatha - 18-06-2004, 10:07 AM
Afrikaanse Vertaling - by jewels - 18-06-2004, 02:49 PM
Afrikaanse Vertaling - by jewels - 18-06-2004, 02:52 PM
Afrikaanse Vertaling - by Tania - 18-06-2004, 03:06 PM
Afrikaanse Vertaling - by jewels - 18-06-2004, 03:20 PM
Afrikaanse Vertaling - by Ameniatha - 18-06-2004, 04:24 PM
Afrikaanse Vertaling - by PomBok - 21-06-2004, 12:27 PM
Afrikaanse Vertaling - by Pronkertjie - 21-06-2004, 01:06 PM
Afrikaanse Vertaling - by alwayssmilin - 21-06-2004, 03:37 PM
Afrikaanse Vertaling - by alwayssmilin - 21-06-2004, 03:42 PM
Afrikaanse Vertaling - by Ameniatha - 21-06-2004, 07:53 PM
Afrikaanse Vertaling - by Tania - 01-07-2004, 06:52 PM
Afrikaanse Vertaling - by alwayssmilin - 02-07-2004, 08:09 AM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,848 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 48,983 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,533 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,884 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,971 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,488 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Direkte vertaling oe-la-la 0 3,807 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)