Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse gesegdes
#32
Lanklaas so lekker gegiggel!

Nog sê-goed (hoop nie ek herhaal eniges nie!)

Jan tuisbly se karretjie ry
Van die os op die jas (waar op aarde kom dit vandaan??)
'n laventel haan
Hier te kort en daar te lank
so plat soos 'n pannekoek
so wakker soos 'n akker
'n leeu met 'n seer tand
'n agtermekaar mens
wyd en suid soek
spekvet
hê die kat aan die stert beet
So warm dat die kraaie gaap
Oos wes tuis bes!

Kan nie nou aan nog goed dink nie! Big Grin
Reply


Messages In This Thread
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 30-07-2004, 09:31 AM
Afrikaanse gesegdes - by Dolla - 30-07-2004, 10:46 AM
Afrikaanse gesegdes - by Surita - 30-07-2004, 11:20 AM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 30-07-2004, 11:36 AM
Afrikaanse gesegdes - by Dolla - 30-07-2004, 11:44 AM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 30-07-2004, 02:18 PM
Afrikaanse gesegdes - by edmonsta - 30-07-2004, 02:18 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 30-07-2004, 02:22 PM
Afrikaanse gesegdes - by sooibrand - 30-07-2004, 06:28 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 30-07-2004, 06:32 PM
Afrikaanse gesegdes - by Jangar - 30-07-2004, 10:31 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 31-07-2004, 06:10 AM
Afrikaanse gesegdes - by birdie - 31-07-2004, 08:27 AM
Afrikaanse gesegdes - by birdie - 31-07-2004, 08:32 AM
Afrikaanse gesegdes - by birdie - 31-07-2004, 08:34 AM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 31-07-2004, 08:39 AM
Afrikaanse gesegdes - by sooibrand - 31-07-2004, 10:53 AM
Afrikaanse gesegdes - by birdie - 31-07-2004, 01:31 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 31-07-2004, 02:33 PM
Afrikaanse gesegdes - by sooibrand - 01-08-2004, 01:45 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 01-08-2004, 03:39 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 01-08-2004, 07:19 PM
Afrikaanse gesegdes - by oe-la-la - 04-08-2004, 03:21 PM
Afrikaanse gesegdes - by oe-la-la - 05-08-2004, 11:59 AM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 05-08-2004, 12:34 PM
Afrikaanse gesegdes - by sooibrand - 05-08-2004, 06:17 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 05-08-2004, 07:59 PM
Afrikaanse gesegdes - by oe-la-la - 06-08-2004, 06:34 PM
Afrikaanse gesegdes - by Pronkertjie - 06-08-2004, 06:36 PM
Afrikaanse gesegdes - by oe-la-la - 06-08-2004, 06:40 PM
Afrikaanse gesegdes - by birdie - 07-08-2004, 09:22 AM
Afrikaanse gesegdes - by Aspoestertjie - 21-08-2008, 05:28 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 48,712 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,524 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,882 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,906 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,105 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,475 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)