Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse gesegdes
#11
Ek sien dat baaie van hierdie is dieselfde soos die Engelse maar net met Afrikaans woorde.

Die een waarvan ek hou is...

Jakkals trou met wolf se vrou :haha:
Reply
#12
Soos die kraai vlieg.....
Reply
#13
Al dra 'n aap 'n goue ring, bly hy nog 'n lelike ding
Perd van 'n ander kleur
Haastige hond verbrand sy mond
Arm soos 'n kerkmuis
Riem onder die hart
Stille waters diepe grond
Aartjie na sy vaartjie
moenie slapende honde wakker maak nie

Dit was nou lekker, ek sit hier met 'n pen en papier en maak 'n lys van wat ek als kan onthou


wolf in skaapklere
Moenie kwaad gaan slaap nie, bly wakker en baklei

Bird of prey

What you are isn't written down in stone

Lover of all things RED especially wine

''aai aai die witborskraai''
Reply
#14
so mal soos 'n haas
sy huil krokodiltrane
soos water van 'n eend se rug af
sy sout werd



Die wat my pa gereeld gebruik het:

''Jy moet jou sokkies optrek...'' ''Te groot vir jou skoene''
''alles op 'n silwer skinbord gee'' ''moenie jou vuil wasgoed in die publiek ophang nie''

Wat my ma gese het van my pa se geklets ''neem alles met 'n knippie sout''
Moenie kwaad gaan slaap nie, bly wakker en baklei

Bird of prey

What you are isn't written down in stone

Lover of all things RED especially wine

''aai aai die witborskraai''
Reply
#15
Gaan blaas doppies....:haha:
Moenie kwaad gaan slaap nie, bly wakker en baklei

Bird of prey

What you are isn't written down in stone

Lover of all things RED especially wine

''aai aai die witborskraai''
Reply
#16
Ag Birdie, ek geniet dit nou regtig..... dankie hoor!

Flink uit die vere! Smile
Reply
#17
nie al sy varkies op hok
uit volle bors sing
snot en trane huil
huil dat die trane spat
reen ou meide en knopkieries
te kere gaan soos 'n ouvrou met 'n nat broek
kyf soos 'n viswyf
jaag soos die duiwel
het jy miere?
oos wes tuis bes
Reply
#18
Kannie is dood van kruiwa stoot...
Moenie kwaad gaan slaap nie, bly wakker en baklei

Bird of prey

What you are isn't written down in stone

Lover of all things RED especially wine

''aai aai die witborskraai''
Reply
#19
Hier onthou ek toe nog so een of twee....

Hy is meer nie vandag se kind nie
Hy is nie 'n pampoen nie
Hy is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie

:daisy:
Reply
#20
die gaan voor die wind
die wind van agter
you seile na die wind span
agteros kom ook in die kraal
vir elke opdraand is daar 'n afdraand
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 47,912 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,513 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,868 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,164 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,008 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,458 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)