Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse gesegdes
#21
...... soos die man in die maan

Nuuskurige Agie

Smile
Reply
#22
elke Jan Rap en sy maat :haha:
Reply
#23
Trou is nie perde koop!
Reply
#24
So waar as gedorie! Big Grin
Reply
#25
Moenie 'n berg van 'n molshoop maak nie Smile
Reply
#26
wie nie waag nie, wen nie
koffiekapitaal
kasaterwater (flou tee of koffie)
dop en dam (brandewyn en water)
van hoek tot kant
bo na onder
druipnat
stroopsoet
vrek lelik
rieme neerle

Hierdie gebruik 'n pel van ons wanneer hy wil gaan piepie en homself gou wil verskoon - of as ons vra waarheen hy nou gaan)
die werklose se hand skud
die dou van die lelie afskud
Reply
#27
my broers het altyd weer 'n lat gaan sny Smile
Reply
#28
Quote:Originally posted by Pronkertjie
my broers het altyd weer 'n lat gaan sny Smile


.....my broers weer gou 'n draai gaan loop! Big Grin .....of gaan fluit!
Reply
#29
Quote:Originally posted by oe-la-la
.....my broers weer gou 'n draai gaan loop! Big Grin .....of gaan fluit!


Ons het almal 'n draai gaan loop, maar ek dink net die manne kon fluit :haha:

Gits, hoe lekker lag ek nou. Smile
Reply
#30
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ons het almal 'n draai gaan loop, maar ek dink net die manne kon fluit :haha:

Gits, hoe lekker lag ek nou. Smile


Nou't jy my ook aan't giggel...en ek by werk - mense dink ek is koekoes! Rolleyes :rofl:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 47,827 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,510 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,867 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,145 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,002 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,457 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)