18-11-2007, 10:12 AM
Aphrodite Wrote:Ek sit hier in Cyprus sonder 'n woordeboek en probeer om my swemskool se silabus (sp?) in Afrikaans te vertaal en sukkel my dood. Weet iemand hier wat 'n 'grab start' op Afrikaans is? En wat is a 'speedboat'? Help! By voorbaat dank.
[COLOR="Blue"]Ok ek moes nou opsoek wat is 'n " grab start" en ek het hulp ingeroep - so kom ons kyk of ons klomp pilot's reg is
'n "Speedboat" is 'n motorboot of as jy nou regtig dink hy is kragtig dan word hy 'n kragboot.
"Grab Start" kom ons op met "gryp wegspring" of "vashou wegspring" ?
Hoe klink dit ?
Hier is die link as daar nog iets interresants opkom.
http://www.flyafrica.info/forums/showthread.php?t=8263
Beste wense
FB
[/COLOR]