13-10-2004, 07:06 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la
Jy bedoel seker 'n koei 'n Kooi is 'n ding waarop mens slaap! Ai ek geniet dit so om jou Afrikaans te lees Mooi so ~ doe so voort :thumbs:
Dis 'n beesfillet in Afrikaans : )
As dit van n' koei kom noem mens dit 'n beesfillet maar hierdie is te groot :p
Het jy al vir jou gunstelling gesigie gestem ? (En onthou asseblief dat almal wat vir die :innocent: stem word geban Ne Pronkertjie.... )