13-08-2004, 01:41 PM 
		
	
	
		En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak?   
	
	
	
	
	
 
	| 
					Jangar se Afrikaanse draadjie
				 | 
| 
		
		
		13-08-2004, 01:41 PM 
		
	 
		En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak?     
		
		
		13-08-2004, 02:51 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Hullo Oe  Nee, hulle het nog nie begin speel nie. En waar is jou span ? :confused: 
		
		
		18-08-2004, 02:47 PM 
		
	 
		Dit gaan ook maar stil hier by Jan se draadjie ne!
	 
		
		
		18-08-2004, 03:17 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Jip-jip-jip..... ek is die baas  Jan het so geskrik dat hy sommer vakansie geneem het  :daisy: 
		
		
		18-08-2004, 03:54 PM 
		
	 
		Ja-nee lyk my Jan het stert tussen die bene weggeloop!     
		
		
		18-08-2004, 04:02 PM 
		
	 
		Sjoe kan enige iemand vir Pronkertjie skrik?  Is sy dan nie 'n sagte soet blommetjie nie?
	 
I still love chocolate.
 
		
		
		18-08-2004, 04:04 PM 
		
	 
		Miskien het sy haar oe groot gemaak!   
		
		
		18-08-2004, 05:25 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Surita Surita.... jy is my BESTE maatjie hoor :haha: :hartlik: 
		
		
		18-08-2004, 05:26 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Nee jong... dit is daai footie.... sover wen ek hom!   
		
		
		18-08-2004, 05:44 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Pronkertjie en nou is hy vir 'n hele week weg en ek verlang so baie na hom.....:wings: :bigcry: | 
| 
					« Next Oldest | Next Newest »
				 | 
| Possibly Related Threads... | |||||
| Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 54,379 | 21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie | |
| Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 82,265 | 21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 7,220 | 23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie | |
| Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 5,215 | 09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita | |
| Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 23,027 | 02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin | |
| Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 6,985 | 22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha | |