24-09-2004, 08:45 AM
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe vorder daai stoep?
Goeie More
Amper (of is dit byna) klaar
Jangar se Afrikaanse draadjie
|
24-09-2004, 08:45 AM
Quote:Originally posted by oe-la-la Goeie More Amper (of is dit byna) klaar
24-09-2004, 08:50 AM
Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer
24-09-2004, 09:15 AM
Quote:Originally posted by oe-la-la En dan begin my volgende projekt, ek wil 'n "awning" op my eie stoep he... :duh: :haha:
24-09-2004, 09:42 AM
Quote:Originally posted by Jangar So nooit 'n vervelige oomblik dan nie?!
24-09-2004, 02:43 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Nee, geen tyd vir hulle
26-09-2004, 08:20 AM
Quote:Originally posted by oe-la-la Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha:
26-09-2004, 09:45 AM
Quote:Originally posted by Pronkertjie :haha:
26-09-2004, 11:45 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie Dis nou 'n gooie idee :p Hoe diep moet die cement wees om te onder die 'frost' lyn te wees ?
27-09-2004, 03:13 PM
Quote:Originally posted by Jangar Spelling Jan! :p gooie - goeie cement - sement frost - geen idee waarvan jy praat nie! :haha:
27-09-2004, 04:27 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Dankie Oe :thumbs: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,685 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 55,915 |
21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,786 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,193 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,905 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,935 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |