13-08-2004, 01:41 PM
En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak?
Jangar se Afrikaanse draadjie
|
13-08-2004, 01:41 PM
En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak?
13-08-2004, 02:51 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Hullo Oe Nee, hulle het nog nie begin speel nie. En waar is jou span ? :confused:
18-08-2004, 02:47 PM
Dit gaan ook maar stil hier by Jan se draadjie ne!
18-08-2004, 03:17 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Jip-jip-jip..... ek is die baas Jan het so geskrik dat hy sommer vakansie geneem het :daisy:
18-08-2004, 03:54 PM
Ja-nee lyk my Jan het stert tussen die bene weggeloop!
18-08-2004, 04:02 PM
Sjoe kan enige iemand vir Pronkertjie skrik? Is sy dan nie 'n sagte soet blommetjie nie?
I still love chocolate.
18-08-2004, 04:04 PM
Miskien het sy haar oe groot gemaak!
18-08-2004, 05:25 PM
Quote:Originally posted by Surita Surita.... jy is my BESTE maatjie hoor :haha: :hartlik:
18-08-2004, 05:26 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Nee jong... dit is daai footie.... sover wen ek hom!
18-08-2004, 05:44 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie en nou is hy vir 'n hele week weg en ek verlang so baie na hom.....:wings: :bigcry: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,835 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 56,200 |
21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,796 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,206 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,971 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,942 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |