Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie
#71
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe vorder daai stoep? Big Grin


Goeie More Smile

Amper (of is dit byna) klaar Big Grin
Reply
#72
Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer Big Grin
Reply
#73
Quote:Originally posted by oe-la-la
Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer Big Grin


En dan begin my volgende projekt, ek wil 'n "awning" op my eie stoep he... :duh: :haha:
Reply
#74
Quote:Originally posted by Jangar
En dan begin my volgende projekt, ek wil 'n "awning" op my eie stoep he... :duh: :haha:


So nooit 'n vervelige oomblik dan nie?! Big Grin
Reply
#75
Quote:Originally posted by oe-la-la
So nooit 'n vervelige oomblik dan nie?! Big Grin


Nee, geen tyd vir hulle Big Grin
Reply
#76
Quote:Originally posted by oe-la-la
Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer Big Grin


Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha:
Reply
#77
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha:


:haha:
Reply
#78
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha:


Dis nou 'n gooie idee :p

Hoe diep moet die cement wees om te onder die 'frost' lyn te wees ?
Reply
#79
Quote:Originally posted by Jangar
Dis nou 'n gooie idee :p

Hoe diep moet die cement wees om te onder die 'frost' lyn te wees ?


Spelling Jan! Rolleyes :p
gooie - goeie
cement - sement
frost - geen idee waarvan jy praat nie! :haha:
Reply
#80
Quote:Originally posted by oe-la-la
Spelling Jan! Rolleyes :p
gooie - goeie
cement - sement
frost - geen idee waarvan jy praat nie! :haha:


Dankie Oe :thumbs:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 42,366 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 51,689 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,610 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,995 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,825 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,644 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)