24-09-2004, 08:45 AM 
		
	
	Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe vorder daai stoep?
Goeie More

Amper (of is dit byna) klaar
 
	| 
					Jangar se Afrikaanse draadjie
				 | 
| 
		
		
		24-09-2004, 08:45 AM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Goeie More  Amper (of is dit byna) klaar   
		
		
		24-09-2004, 08:50 AM 
		
	 
		Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer    
		
		
		24-09-2004, 09:15 AM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la En dan begin my volgende projekt, ek wil 'n "awning" op my eie stoep he... :duh: :haha: 
		
		
		24-09-2004, 09:42 AM 
		
	 Quote:Originally posted by Jangar So nooit 'n vervelige oomblik dan nie?!   
		
		
		24-09-2004, 02:43 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Nee, geen tyd vir hulle   
		
		
		26-09-2004, 08:20 AM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha: 
		
		
		26-09-2004, 09:45 AM 
		
	 Quote:Originally posted by Pronkertjie :haha: 
		
		
		26-09-2004, 11:45 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Pronkertjie Dis nou 'n gooie idee :p Hoe diep moet die cement wees om te onder die 'frost' lyn te wees ? 
		
		
		27-09-2004, 03:13 PM 
		
	 Quote:Originally posted by Jangar Spelling Jan!  :p gooie - goeie cement - sement frost - geen idee waarvan jy praat nie! :haha: 
		
		
		27-09-2004, 04:27 PM 
		
	 Quote:Originally posted by oe-la-la Dankie Oe :thumbs: | 
| 
					« Next Oldest | Next Newest »
				 | 
| Possibly Related Threads... | |||||
| Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 54,378 | 21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie | |
| Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 82,265 | 21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la | |
| Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 7,220 | 23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie | |
| Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 5,214 | 09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita | |
| Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 23,027 | 02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin | |
| Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 6,985 | 22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha | |