06-10-2004, 09:03 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Haai Jangar Hier kan ons weer lekker saam met jou kuier![]()
Hoe gaan dit met die verkoue?
:daisy:
Veel beter Dankie


En ek wil net vir almal alweer se dat as iemand vir my Jannie of Janneman of 'n ander Afrikaans weergawe van my naam gebruik sal jy nooit weer vir my in hierdie deel van die forum gesien...
Hoekom is dit 'verkoue' en nie 'koue' nie ?