Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#3
Quote:Originally posted by Jangar
Veel beter Dankie Smile Ek voel so goed dat ek more terug werk toe gaan Smile

En ek wil net vir almal alweer se dat as iemand vir my Jannie of Janneman of 'n ander Afrikaans weergawe van my naam gebruik sal jy nooit weer vir my in hierdie deel van die forum gesien...

Hoekom is dit 'verkoue' en nie 'koue' nie ?


Jangar.... Ek verstaan hoe jy voel! My naam word ook soms verkeerd gese Smile

Wat het dan gebeur dat jy so erg voel daaroor. Eintlik is Jann..... 'n troetelnaam en beslis nie 'n skelnaam nie!


Jou verkoue / koue vraag kan ek nie beantwoord nie.... as jy se jy het 'n koue, klink dit soos baba taal :haha:
Reply


Messages In This Thread
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Pronkertjie - 06-10-2004, 09:32 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 10-11-2004, 07:39 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by spam - 13-12-2004, 02:43 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 19-01-2005, 09:52 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 25-06-2005, 07:18 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 26-06-2005, 04:07 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 06-12-2005, 09:23 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 46,339 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 6,009 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 4,499 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 4,560 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 49,542 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 20,530 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 6,309 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,637 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)