13-10-2004, 07:00 PM
Quote:Originally posted by Jangar
Dit kannie van 'n kooi wees nie want dit is te groot :haha:
Jy bedoel seker 'n koei 'n Kooi is 'n ding waarop mens slaap! Ai ek geniet dit so om jou Afrikaans te lees Mooi so ~ doe so voort :thumbs:
Dis 'n beesfillet in Afrikaans