09-11-2004, 08:52 PM
Quote:Originally posted by sooibrand
ek is hier - waaroor wil jy gesels?
Hoe was die kursus, baie geleer? Lekker om jou weer hier te sien. Groete
Wat kursus ???
Dit was 2 weeke terug, voor my vakansie... LOL Maar volgende week is ek terug
![Sad Sad](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/sad.png)