10-11-2004, 07:50 PM
Quote:Originally posted by Joan
Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.
Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.
Vannaand aan tafel wou my vriende he dat ek met hulle Afrikaans moet praat terwyl hulle dan Nederlands praat. Sjoe, was dit nou moeilik.... ek wou al die Nederlandse aksent bysit!!
Ja Joan, ek verstaan dit meer vlot as wat ek dit kan praat.
:daisy: