10-11-2004, 11:53 PM
Quote:Originally posted by Joan
Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.
Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.
Dis lekker om 'terug' te wees
As Hollands moelik is, probeer Flams, dis amper Afrikaans :p